Members
Bruce Bleed
Ruan Rabie
Jacques 'Chad' Potgieter
Ray Harrison
Quintin Bannink
Biography
Erens in die begin van hierdie nuwe eeu is ‘n band gebore in Johannesburg wat die
musiek van hul helde gemaak het, maar in Afrikaans. So is ruk en rol in hul taal gebore
en so het WYSDIMAN op die toneel verskyn. Na amper elke kuierplek in meestal
Johannesburg en Pretoria blootgestel was aan die energieke vertonings van WYSDIMAN
asook die uitreiking van 3 EP’s en ‘n album getiteld 2000 EN NAG, moes ‘n hoofstuk
beëindig word sodat ‘n nuwe een kon begin vir WYSDIMAN.
Somer 2011 het die uitrol gesien van die splinternuwe WYSDIMAN met Ruan Rabie (eks
Torment & March Against Me) op kitaar, Quintin ‘Q’ Bannink (eks Fragmented Children)
op 2de kitaar, Jacques ‘Chad’ Potgieter op baskitaar, Ray Harrison (eks Fragmented
Children & Unlisted) op dromme en nógsteeds Bruce Bleed op die mikrofoon.
Vir opwarming het WYSDIMAN o.a. die verhoog met Jack Parrow gedeel teen die einde
van 2011 asook in die finaal van die landwye jaarlikse Emerging Sounds Challenge
gespeel.
Met kraakvars nuwe nommers is WYSDIMAN terug om jou die anderkant van Rock in
Afrikaans te wys!
***
Somewhere, at the start of this new century, a band was born in Johannesburg which
made the music of their heroes, but in Afrikaans. Rock ‘n roll in the ‘Taal’ was born and
WYSDIMAN appeared on the scene. Over time almost every venue, mainly in
Johannesburg and Pretoria, were exposed to the energetic performances of WYSDIMAN
and 3 EP’s as well as an album entitled 2000 EN NAG were released. Then came the time
to close a chapter in order for a new one to begin for WYSDIMAN.
Summer 2011 saw the roll out of the brand new WYSDIMAN, with Ruan Rabie (ex
Torment & March Against Me) on guitar, Quintin ‘Q’ Bannink (ex Fragmented Children)
on 2nd guitar, Jacques ‘Chad’ Potgieter on bass guitar, Ray Harrison (Ex Fragmented
Children & Unlisted) on drums and still Bruce Bleed on the microphone.
As warm-up WYSDIMAN, amongst others, shared the stage with Jack Parrow at the end
of 2011 and also played in the final of the countrywide annual Emerging Sounds
Challenge.
With fresh, new songs, WYSDIMAN is back to show you the other side of Afrikaans Rock!
Record Label
Indie
Manager
Bruce
|
||||||
Wysdiman![]() |
||||||
ROCKING FOR RHINOS
Franklyn Park
Hoedspruit
South Africa
TBC
TBC








